-
Psalms 103
- 1 'n Psalm van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam!
- 2 Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie!
- 3 Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees,
- 4 wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede,
- 5 wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van 'n arend.
- 6 Die HERE doen geregtigheid en reg aan almal wat verdruk word.
- 7 Hy het aan Moses sy weë bekend gemaak, aan die kinders van Israel sy dade.
- 8 Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
- 9 Hy sal nie vir altyd twis en nie vir ewig die toorn behou nie.
- 10 Hy handel met ons nie na ons sondes en vergeld ons nie na ons ongeregtighede nie.
- 11 Want so hoog as die hemel is bo die aarde, so geweldig is sy goedertierenheid oor die wat Hom vrees.
- 12 So ver as die ooste verwyderd is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons.
- 13 Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.
- 14 Want Hy, Hy weet watter maaksel ons is, gedagtig dat ons stof is.
- 15 Die mens — soos die gras is sy dae; soos 'n blom van die veld, so bloei hy.
- 16 As die wind daaroor gaan, is dit nie meer nie en sy plek ken hom nie meer nie.
- 17 Maar die goedertierenheid van die HERE is van ewigheid tot ewigheid oor die wat Hom vrees, en sy geregtigheid vir kindskinders,
- 18 vir die wat sy verbond hou en aan sy bevele dink om dié te doen.
- 19 Die HERE het sy troon in die hemel gevestig, en sy koninkryk heers oor alles.
- 20 Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord!
- 21 Loof die HERE, al sy leërskare, sy dienaars wat sy welbehae doen!
- 22 Loof die HERE, al sy werke, op al die plekke van sy heerskappy! Loof die HERE, o my siel!
-
-
-
Elberfelder (1905) (elberfelder1905)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
-
Active Persistent Session:
To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.
How This All Works
Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.
However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.
Please Keep Your Favourite Verse Private
Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.
The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.
-
Loading...
-
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.